
Marinda se kinderkombuis met Sjef Sout en Prof Pretzel
3rd Feb 2022
Stap vir stap: Tel tot 50
3rd Feb 2022Speurder Kwaaikofski #13: Die Boeliebom
R135.00
Kwaaikofski verwag net een ding van skool: rus en vrede! Dit is tog die enigste plek waar ’n besige privaat speurder kan ontspan. Maar nou moet hy ondersoeke in sy eie klas doen! Die nuwe seun in die klas is in groot moeilikheid. Die oplossing is voor die hand liggend: Kwaaikofski lok die skuldiges in ’n onweerstaanbare soet lokval!
1 in stock (can be backordered)
SKU: 9780798182515
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Storieboeke (6+)
Tags: Jürgen Banscherus Kobus Geldenhuys
Reviews 0
Be the first to review “Speurder Kwaaikofski #13: Die Boeliebom” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.