
Blou Maandag
18th Sep 2019
Speurder Kwaaikofski – Omnibus 1
25th Sep 2019Speurder Kwaaikofski – Omnibus 2
R180.00
Kwaaikofski is ‘n privaatspeurder. Hy het nou eenmaal ‘n talent daarvoor. Gee hom ‘n glas melk, Carpenters kougom en sy spesiale pet en hy is gereed vir enigiets! Hierdie omnibus bevat drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. Kwaaikofski word deur ouens met kaalgeskeerde blou koppe ontvoer, hy vertel hoe sy pad vir die eerste keer met die van die Slang gekruis het en hy moet ‘n vermiste hond opspoor.
2 in stock
SKU: 9780798179997
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Storieboeke (6+)
Tag: Jürgen Banscherus
Reviews 0
Be the first to review “Speurder Kwaaikofski – Omnibus 2” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.