Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis #2: Partytjiepret
3rd September 2021Soek die Paadjie! Vlak 2
8th September 2021Soek die Paadjie! Vlak 1
R50.00
Met hierdie opwindende aktiwiteitsboek soek die kind nie net die regte pad deur elke doolhof nie, maar leer ook speel-speel tel. Die pen word gebruik om die regte hoeveelheid items in die sirkels neer te skryf en die skoonveepapier maak dit maklik om ‘n fout uit te vee en oor te begin. ‘n Reuse-plakkaat word ingesluit!
Out of stock
ISBN: 9780798178594
SKU: NB1494
Categories: Aktiwiteite, Books / Boeke, Children / Kinders
Tag: Éditions Caramel