
Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis #1: Soektog
3rd Sep 2021
Plak en Inkleur: Op Pad in die Stad!
8th Sep 2021Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis #2: Partytjiepret
R80.00
Clint Fryer is deel van ’n groep kinders wat in Huis Helderlig bly, maar al die
kinders noem dit sommer Huis Hindernis. Matrone Busiswe meen die kinders
wat alewig onder haar voete is, is net ’n hindernis vir haar … Min weet sy van die
avonture wat die kinders beleef!
In Partytjiepret moet Dedrei boet vir haar sabotasieplan wat amper daartoe gelei
het dat Dedrei nie aan die danskompetisie kan deelneem nie. Sy moet help om
die vloere van die kinderhuis te was. Vinnig genoeg sien Clint en die res van die
kinders dat Dedrei nie so sleg is nie. Die kinders besluit om Dedrei te gaan
verras by haar verjaarsdagpartytjie …
1 in stock
SKU: 9780639608174
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (6+)
Tag: Anzil Kulsen
Reviews 0
Be the first to review “Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis #2: Partytjiepret” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.