
Pixel
19th Mar 2020
Sanri Steyn Omnibus #2
19th Mar 2020Sanri Steyn Omnibus #1
R200.00
Vier Sanri Steyn-stories in 1 omnibus! Sanri Steyn droom daarvan om eendag ’n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees. Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture– as daar nie ruimtewesens oorkant die straat intrek nie, probeer iemand die hele skool se kinders in zombies verander! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou!
2 in stock
SKU: 9780799390711
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (9+)
Tag: Theresa van Baalen
Reviews 0
Be the first to review “Sanri Steyn Omnibus #1” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.