
Pixel
19th Mar 2020
Wo(o)rdslim #2
19th Mar 2020Sanri Steyn Omnibus #2
R200.00
Drie Sanri Steyn-stories in een omnibus! Sanri Steyn droom daarvan om eendag ’n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees … Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture – van vampiere wat op die dorp kom woon, tot ’n weerwolfmeisie wat haar opwagting in hul klas maak! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou!
2 in stock
SKU: 9780799390728
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (9+)
Tag: Theresa van Baalen
Reviews 0
Be the first to review “Sanri Steyn Omnibus #2” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.