
Nicole en Appelliefie #1: Die nuwe Maat
26th Aug 2020
Minki #1 in die Middel
26th Aug 2020Nicole en Appelliefie #2: Die heel beste Geskenk
R110.00
Nicole en Pappa trek in ’n nuwe huis in Kaapstad in ná die dood van haar ma. Die nuwe huis voel vreemd en leeg, en Nicole mis vir Mamma vreeslik.
Wanneer Nicole verjaar, neem Pappa haar na die middestad om roomys te eet en vir haar nuwe skoene te koop. Hier ontdek hulle ’n beseerde gansie wat hulle saamneem huis toe.
Hulle bure help om die gansie gesond te kry en sommer gou voel die nuwe huis en straat soos ‘n ware tuiste.
2 in stock
SKU: 9781776250202
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (6+)
Tag: Wendy Maartens
Reviews 0
Be the first to review “Nicole en Appelliefie #2: Die heel beste Geskenk” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.