
Nicole en Appelliefie #2: Die heel beste Geskenk
26th Aug 2020
Diary of a Wimpy Kid #12: The Getaway
26th Aug 2020Minki #1 in die Middel
R120.00
Minki het twee beste maats – Natalie en Lara. Natalie is mal oor ponies en gaan aan ’n perdrykompetisie deelneem waar die ruiters en hul ponies soos sprokieskarakters moet aantrek. Lara neem danslesse en eendag as sy groot is, wil sy ’n ballerina of ’n hiphop-danser word. Wanneer sy hoor van ’n danskompetisie by die winkelsentrum, skryf sy dadelik in.
Minki belowe albei haar maats dat sy hulle sal kom ondersteun, maar dis is net een probleem … die perdrykompetisie en die danskompetisie vind op presies dieselfde tyd plaas. Skielik voel Minki asof sy in die middel van ’n toutrekkompetisie tussen haar twee beste maats beland het. Hoe gaan sy ooit tussen Natalie en Lara kan kies?
5 in stock (can be backordered)
SKU: 9781776250080
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, Storieboeke (9+)
Tag: Jaco Jacobs
Reviews 0
Be the first to review “Minki #1 in die Middel” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.