
Minki #9: Die TV-Ster
1st April 2026
Karla Krullebol
8th April 2026Minki #10: Se Modeparade
R140.00
Minki se modeparade: ’n Kompetisie om klere uit weggooi-goed te maak? Dit klink na groot pret! Minki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, gaan beslis inskryf. Die droomrok wat hulle ontwerp, gaan fantasties lyk! Maar ongelukkig besluit Danika ook om deel te neem, en sy gaan seker maak sy wen … al moet sy vuil speel om dit reg te kry.
31 in stock
ISBN: 9781779991850
SKU: BX10204
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, Storieboeke (9+)
Tag: Jaco Jacobs


