
Minki #10: Se Modeparade
1st April 2026Karla Krullebol
R190.00
Karla se ma is moeg gepraat. Daarom besluit sy Karla hoef nooit weer haar hare te was of te kam nie. Karla is natuurlik baie in haar noppies! Maar dan gebeur iets vreesliks – ‘n vreemde, klein pienk mannetjie besluit Karla se vuil, deurmekaar hare is die perfekte plek om ‘n heerlike partytjie te hou …
4 in stock
ISBN: 9780799346770
SKU: LP2614
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)
Tag: Theresa van Baalen


