
Absoluut Einstein
17th Aug 2020
Elf Dae in New York
17th Aug 2020Liewe Heksie – Leesboek #8
R160.00
Liewe Heksie en haar maats, Blommie Kabouter, Karel Kat, Kwaaitjie Kabouter en al die ander bewoners van Blommeland, is al vir meer as vyftig jaar gewild. Elke boek in hierdie lekker leesboekreeks met eenvoudige teks en nuwe kleurvolle illustrasies, bevat drie heerlike stories waarin Verna Vels se bekende karakters oud en jonk weer sal laat skaterlag met hulle manewales. In Leesboek 8 het Liewe Heksie
en haar maats groot pret in die sneeu, die kabouters help om ’n
swembad te grawe en Heksie betrap ’n dief wat koning Rosekrans se forelle steel.
1 in stock
SKU: 9780798178969
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (6+)
Tag: Verna Vels
Reviews 0
Be the first to review “Liewe Heksie – Leesboek #8” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.