Liewe Heksie en die Silwer Roos
31st May 2020Liewe Heksie – Leesboek #6
31st May 2020Liewe Heksie – Leesboek #5
R175.00
Uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroeë lesers. Elke bundel bevat drie oorspronklike Liewe Heksie-stories, spesiaal aangepas vir 3- tot 6 jariges. Volkleur-illustrasies vergesel die teks. In hierdie leesboek kry Liewe Heksie ‘n kat, hou Blommeland konsert en gaan Liewe Heksie skool toe.
Liewe Heksie se onskuld, humor en verbeelding is nog net so bekoorlik soos altyd!
Out of stock
ISBN: 9780798168984
SKU: NB0134
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Storieboeke (6+)
Tag: Verna Vels