
Liewe Heksie – Leesboek #4
31st May 2020
Liewe Heksie – Leesboek #5
31st May 2020Liewe Heksie en die Silwer Roos
R160.00
Met eenvoudige teks en pragtige illustrasies sal hierdie prenteboek 3+jariges gaande hê oor een van Liewe Heksie se gewildste avonture.
Heksie en Blommie Kabouter pas Blommeland se kosbare Silwerroos op. Maar wat gaan gebeur as Blommie aan die slaap raak en die Gifappeltjies kom om die Roos te steel?
2 in stock (can be backordered)
SKU: 9780798173315
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Storieboeke (6+)
Tag: Verna Vels
Reviews 0
Be the first to review “Liewe Heksie en die Silwer Roos” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.