Quick And Tasty: Food For Later
18th August 2020Healthy And Tasty 1: #2 Good Fat
20th August 2020Lekker En Gesond 3: #1 Diabetes-Vriendelike Poedings en Gebak
R30.00
Geniet gerus af en toe, sonder om skuldig te voel, ‘n gereg uit die boek. Jy mag maar! Al die gunstelingresepte het ‘n lae glukemiese indeks (GI) en ‘n lae versadigde (dier-) vetinhoud en is dus geskik vir die hele gesin. Mense met diabetes is geneig tot die ontwikkeling van hartvaatsiektes met verhoogde cholesterol- en trigliseriedvlakke. Versadigde of diervette dra by tot die ontwikkeling van die toestand en moet dus beperk word tot 7 g per 100 g van die produk.
1 in stock
ISBN: 9780799374186
SKU: BX2700
Categories: Books / Boeke, Cookbooks / Kookboeke
Tags: Janet Wiegand Martie Hofmeyr
Description
9780799374186
Additional information
Weight | 1 kg |
---|---|
Dimensions | 21 × 26 cm |
Language | |
Pages | 48 |