Alex Rider #2 – Point Blanc
11th November 2020Klapper die Drakie #1 Gaan Skool Toe
16th November 2020Klapper die Drakie #2 is nie Bang nie!
R80.00
Klapper is saam met sy vriende op ’n klasuitstappie, maar ’n storm verhoed dat die klas Skilpad-eiland mag verlaat. Die reuseskilpad, Olleminna, begin vir hulle stories vertel en daarom gaan Klapper en sy vriende saam met Barry Bakboord, die seerower, op ’n skattejag in sy ondersee-boot. Klapper en sy vriendin Mathilda word intussen deur ’n reuse-pylinkvis ontvoer en Barry moet hulle red.
3 in stock
ISBN: 9780798177993
SKU: NB0113
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (6+)
Tag: Ingo Siegner