
Klapper die Drakie #2 is nie Bang nie!
16th Nov 2020
Plakkerpret met 555 Perde en Towerponies
16th Nov 2020Klapper die Drakie #1 Gaan Skool Toe
R150.00
Klapper is baie opgewonde, want dit is sy eerste dag by die skool! Op pad skool toe, ontmoet hy die vreetdrakie, Oskar. Ongelukkig mag vreetdrakies nie skool toe gaan nie, want hulle mag dalk hulle klasmaats opeet. Oskar gaan skelm saam met Klapper skool toe en leer allerhande belangrike dinge, soos om te swem. Oskar se ouers besef uiteindelik dat dit belangrik is dat alle drakies moet skool toe gaan en so het Klapper ook ’n nuwe vriend!
2 in stock
SKU: 9780798177986
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (6+)
Tag: Ingo Siegner
Reviews 0
Be the first to review “Klapper die Drakie #1 Gaan Skool Toe” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.