
Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Huistaal Taal- en Leesoefenboek
3rd Feb 2022
Fingerwiggly Worms (Board Book)
7th Feb 2022Jy is ‘n Wens
R150.00 R140.00
Ons het gewens en gewens vir iemand net soos jy. ’n Spesiale iemand wat by ons kan kom bly.
Hierdie prenteboek vertel op ’n deernisvolle en prettige manier die storie van verskillende gesinne wat kinders aanneem. Dit is die perfekte wegspringplek vir ouers wat met kinders oor aanneming wil gesels, en dit help kinders om te verstaan dat elke gesin spesiaal is – al lyk ons nie noodwendig dieselfde nie. Die outeur se tantieme op die verkope van die boek word aan Engo geskenk. Engo is ’n niewinsgewende en nieregeringsorganisasie wat ondersteuning bied aan individue en gesinne en betrokke is by die fasilitering van aannemings en ondersteuning bied aan aanneem-gesinne.
5 in stock (can be backordered)
SKU: 9781776251100
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, On Special, Prenteboeke (3+)
Tag: Jaco Jacobs
Reviews 0
Be the first to review “Jy is ‘n Wens” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.