Step by Step: Counting to 50
3rd February 2022Jy is ‘n Wens
4th February 2022Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Huistaal Taal- en Leesoefenboek
R225.00
Best Books Eksamenhulp vir Graad 9 Huistaal lê die grondslag vir sukses in die Senior Fase met opsommings, wat duidelike progressie van elke taalstruktuur en -konvensie bied, soos wat die KABV vereis. Hierdie oefenboek bied die Huistaal-leerder die geleentheid om nuwe kennis toe te pas deur middel van taaloefeninge, begrips- en hersieningstoetse en nege konsepvraestelle vir Vraestel 1 (ses) en Vraestel 3 (drie).
Out of stock
ISBN: 9781776073221
SKU: NB0505
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, School & Educational