
Op My Planeet – Beste Rympies van Jaco Jacobs
7th February 2019
Die Dag toe die Draak Kom – Seuns
18th February 2019Prettige Feite – Haaie en Ander Seediere
R100.00
Wil jy meer van die see weet? Dan is Haaie en ander seediere die prefekte boek vir jou. Dit is propvol feite en prettige aktiwiteite.
Vind meer uit oor enorme haaie, oulike harlekynvisse en pragtige papegaaivisse. Maak ‘n jellievis, verf ‘n blaasoppie en maak jou eie see in ‘n eierboksie.
Ander boeke in die reeks:
Goggas en ander gediertes
Plaasdiere
Wonders van die Woud
5 in stock
ISBN: 9780799390544
SKU: LP0167
Categories: Afrikaans, Aktiwiteite, Books / Boeke, Children / Kinders, School & Educational