Hierdie boek takel die uiters belangrike kwessie van seksuele misbruik van kinders. Dié aangrypende verhaal dien om kinders in te lig en te bemagtig. Deur middel van ’n karakter en storie waarmee kinders kan identifiseer word die gevaartekens van seksuele misbruik uitgewys en riglyne gebied oor hoe om in so ’n situasie op te tree.Daar is ‘n boek vir seuns en een vir meisies.
Reviews
There are no reviews yet.