Die Klein Boek van Fantastiese Feite
9th July 2020Die Swakste Restaurant in die Heelal
10th July 2020Groot Treë – Ons Kry ‘n Baba (Kartonboek)
R160.00
Lisa kry ‘n bababoetie! Oupa en Ouma kom bly by haar terwyl Mamma en Pappa hospitaal toe gaan. Verwelkom saam met Lisa die splinternuwe baba in die familie!
Neem groot treë met alledaagse dinge in hierdie prettige reeks vir kleuters! Hierdie reeks boekies is ontwerp met die doel om ouers en hul kleuters te help om nuwe ervaringe en alledaagse dinge soos slaaptyd, kleuterskool, doktersbesoeke en goeie maniere op ‘n lekker manier onder die knie te kry. Speel saam met al die flappies en draai meganismes!
1 in stock
ISBN: 9780799391756
SKU: LP0507
Categories: Babas en Peuters, Babies and Toddlers, Books / Boeke, LAPA