
My Eerste Voel en Vind – Parkie (Kartonboek)
10th Jul 2020
Vakansiepret #2: Vlieërs en Filmsterre
10th Jul 2020Die Swakste Restaurant in die Heelal
R195.00
‘n Skreeusnaakse versameling skaterlagstories!
Kom eet by die Swakste Restaurant in die Heelal.
Vind uit wat gebeur as jy met supergom aan die mooiste meisie in die skool vasgeplak word.
Ontmoet die seun wat Arnold Schwarzenegger se springmielies geëet het.
Gee vir tannie Breggie ‘n ou soentjie – as jy dapper genoeg is!
Vind uit hoe ‘n mens toonkonfyt maak.
En ontdek hoe ‘n bol kougom die wêreld kan red …
GIGGEL, GIL, BRUL, PROES, SNORK en SKATER van die lag met hierdie versameling skreeusnaakse stories uit die pen van die gewilde Jaco Jacobs. Hierdie bundel kortverhale bevat tien stories wat gewaarborg is om jong lesers se lagspiere oortyd te laat werk.
1 in stock
SKU: 9780799388817
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, LAPA, Storieboeke (9+)
Tag: Jaco Jacobs
Reviews 0
Be the first to review “Die Swakste Restaurant in die Heelal” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.