Asterix #11 en die Hoofman se Skild
30th July 2020Soek-Soek Inkleurboek – Diere
31st July 2020Ek Leer Tel (Storiemuis)
R50.00
Hierdie kleurvolle telboek maak kinders op ‘n prettige manier vertroud met getalle, terwyl hulle stelselmatig van 1 tot 100 leer tel. Kinders kan aangemoedig word om hardop saam te tel, terwyl daar na elke element gewys en die pragtige tonele op elke bladsy saam verken word. Hierdie boek vol syfers vorm deel van die Storiemuis-reeks – ‘n moet vir elke voorskoolse kind!
Out of stock
ISBN: 9780798175920
SKU: NB0294
Categories: Afrikaans, Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+), School & Educational
Tag: Leon Rousseau