Asterix #4 die Gladiator
30th July 2020Ek Leer Tel (Storiemuis)
31st July 2020Asterix #11 en die Hoofman se Skild
R150.00
Jare gelede is Vercingetorix by Alesia verslaan en Gallie is amptelik oorwin…’n teer onderwerp waaroor die Alesiers (of sal ons se Alesjiers) nie graag praat nie. Tydens hierdie oorwinning het Vercingetorix sy skild aan Caesar se voete neergewerp (letterlik), en sedertdien is dit nooit weer gesien nie…En word dit dus ‘n gesogte voorwerp waarna nie net Caesar nie, maar ook ons Galliese helde soek. Hulle soektog neem hulle na interessante plekke en elkeen het ‘n storie om te vertel oor wat van die beroemde skild geword het. Hul begin te wonder of hul ooit in die regte hoop houtskool soek! Dalk is die skild nie so ver weg van hulle soos hulle dink nie…
Out of stock
ISBN: 9781485300847
SKU: BX2270
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: Rene Goscinny