
Teddie se Piekniek
19th October 2015
KOMiNPAS met Afrikaans Eerste Addisionele Taal Gr 4-7
19th October 2015Die Rooi Hen
R100.00
My eerste leesboek-reeks is ontwerp om beginnerlesers se selfvertroue ‘n hupstoot te gee. Aan die linkerkant van die dubbelblad verskyn ‘n lys geïllustreerde woorde wat jy saam met jou kind kan lees. Dit is pret om hierdie woorde in die storie te soek. Aan die einde van die boek verskyn ook ‘n nuttige prentewoordeboek om woordeskat vas te lê.
Op ‘n dag besluit rooi hen om brood te bak. Maar dit lyk of al die plaasdiere te lui is om haar te help. Die rooi hen besluit om alles self te doen…en die plaasdiere ‘n les te leer!
1 in stock
ISBN: 9780799377156
SKU: LP0481
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)