
Die Rooi Hen
19th October 2015
Leer my lees- Tippie reeks #1 (Boeke 1 – 10)
8th February 2016KOMiNPAS met Afrikaans Eerste Addisionele Taal Gr 4-7
R320.00
Hierdie handleiding is vir Afrikaans Eerste Addisionele Taalleerders (Gr 4 tot 7) opgestel. Die boek word dus eenmalig aangekoop en word van graad 4 tot 7 gebruik. Die handleidings som die teorie van taalleer, sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee. Afdeling A is ʼn chronologiese opsomming van die taalleer. By elke aspek van die taal is daar lyste per graad opgestel, wat progressie verseker. Leerders behoort aan die einde van graad 7 ʼn ryk woordeskat te hê.
BESTELLINGS IN GROOTMAAT WELKOM
1 in stock
ISBN: 9780799371574
SKU: 9780799371574
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, School & Educational
Tags: C. de Villiers C. Kruger
Additional information
Reviews 0
Be the first to review “KOMiNPAS met Afrikaans Eerste Addisionele Taal Gr 4-7” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.