
Die Dag toe die Draak Kom – Seuns
18th Feb 2019
Afrikaans +-
18th Feb 2019Die Dag toe die Draak Kom – Meisies
R110.00
Hierdie boek takel die uiters belangrike kwessie van seksuele misbruik van kinders. Dié aangrypende verhaal dien om kinders in te lig en te bemagtig. Deur middel van ’n karakter en storie waarmee kinders kan identifiseer word die gevaartekens van seksuele misbruik uitgewys en riglyne gebied oor hoe om in so ’n situasie op te tree. Daar is ‘n boek vir seuns en een vir meisies.
1 in stock
SKU: 9780798178679
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, School & Educational
Tag: Fanie Viljoen
Reviews 0
Be the first to review “Die Dag toe die Draak Kom – Meisies” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.