Oliver Strange and the Forest of Secrets
19th May 2016Bibber Bobbejaantjie Reeks (Boeke 1 – 6)
19th July 2016Baasspeurder Blomkvist Hier
R50.00
In hierdie derde boek in die reeks bewys Kalle Blomkwist weer eens hy is die naam baasspeurder ten volle werd. ’n Woeste stryd om middernag in die ou murasie tussen die ridders van die Wit en Rooi Rose het ’n ernstige nadraai toe die Wit Rose op pad terug huis toe sien hoe professor Rasmusson en sy seuntjie Rasmus ontvoer word. Sonder om ’n oomblik te huiwer werp hulle hul in die stryd om die boosdoeners aan die pen te laat ry. Maar as hulle geweet het hoe gevaarlik dit sou wees, sou hulle waarskynlik twee keer gedink het.
2 in stock
ISBN: 9780798155564
SKU: BX1212
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: Astrid Lindgren