![](https://www.thebookbox.co.za/wp-content/uploads/2016/05/Blom-Knyp-2-80x80.jpg)
Baasspeurder Blomkvist Hier
30th May 2016![](https://www.thebookbox.co.za/wp-content/uploads/2016/08/Bob-1-80x80.jpg)
Bibber Bobbejaantjie #1 – Bibber en die Slang
4th August 2016Bibber Bobbejaantjie Reeks (Boeke 1 – 6)
R120.00
Bibber die bobbejaantjie is ‘n ou bangetjie. Wanneer al die ander bobbejaantjies so aan die tekke deur die bos swaai en die hoogste boomtoppe rinkink, dan rittel sy beentjies en bibber sy boudjies..
So begin die avonture van Bibber. Ons leer ook die ander bobbejaantjies ken: Trieks, sy dogtertjie-maatjie, Boela en Breker, die rowwe ouwens, Toetsie, die neus-in-die-lug-bobbejaantjie en die ander bobbejaan-maters in die Afrika-bos!
Lekker lees aan al 6 boeke in die reeks!
Out of stock
ISBN: 0221183
SKU: BX4111
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)
Tag: Lizette Murray