
Nimmermeer
4th Apr 2019
101 Sport Grappe
4th Apr 2019101 Vakansie Grappe
R50.00
Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese grapboek vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 vakansie grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag.
Gehoor van die blonde brandweerman wat by die see vakansie gehou het?
Hy het die branders probeer blus!
Wat is die natste letter van die alfabet?
Die C!
5 in stock
SKU: 9780799393880
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, Funnies / Grappe, Jaco Jacobs, LAPA
Tag: Jaco Jacobs
Reviews 0
Be the first to review “101 Vakansie Grappe” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.