101 Sport Grappe
R50.00
Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese grapboek vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 sport verwante grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag.
Wat kry jy as die onsigbare man krieket speel?
Kolfwerk soos jy nog nooit gesien het nie!
Watter sort kryt maak mens pimple en pers?
‘n Stoeikryt!
4 in stock
Additional information
Weight |
1 kg |
Dimensions |
13.5 × 21 cm |
Ages |
7+
|
Language |
Afrikaans
|
Pages |
24
|
Reviews
There are no reviews yet.