
101 Spookgrappe
22nd May 2019
In Opleiding: Wetenskaplike
22nd May 2019101 Gogga Grappe
R50.00
Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese grapboek vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 gogga grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag.
Hoekom het Jannie ‘n vuurvliegie in sy tas gesit?
Om dit ligter te maak!
Wat is die definisie van ‘n brommer?
‘n Vlieg met ‘n Harley Davidson-enjin!
5 in stock
SKU: 9780799393927
Categories: Afrikaans, Children / Kinders, Funnies / Grappe, Jaco Jacobs, LAPA
Tag: Jaco Jacobs
Reviews 0
Be the first to review “101 Gogga Grappe” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.