Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese grapboek vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 diere grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag.
Wat kry jy as jy ‘n luislang en ‘n ystervark kruis?
‘n Rol doringdraad
Wat is geel en taai en baie gevaarlik?
Vla met haaie in
Reviews
There are no reviews yet.