Ter wille van die vaders (Zechut Avot)
13th August 2021Die Vloek
13th August 2021Lammervanger
R70.00
Johannes se pa het sy werk verloor en sy ma werk nou as bediende by die ryk oom Alfred Botha. Johannes sien dat oom Alfred besonder baie van hom hou en hy besef dat as hy sy kaarte reg speel, sal die oom help dat hy ‘n akademiese toekoms het. Hy besef dat hy hulle armoede sal kan oorkom as hy toegeeflik is teenoor oom Alfred, en hy besluit om wel vir die oom te gee wat hy graag wil he. Maar wanneer sy ma daarvan uitvind, pleeg hy uit skaamte selfmoord. Dan vertel hy sy verhaal uit die hemel uit.
Out of stock
ISBN: 9780799345087
SKU: LP0444
Categories: Adult/Volwasse, Books / Boeke, On Special, Storieboeke / Storybooks
Tag: Frans Van Rensburg