101 Sport Grappe
4th April 2019Rowley Jefferson’s #1 Awesome Friendly Kid’s Diary
22nd May 2019Die Groot Jaco Jacobs Storieboek
R250.00
Vir die eerste keer word vyf van Jaco Jacobs se gewilde kinderverhale saam in een waarde-vir-geld omnibus aangebied! Geniet hierdie fantastiese verhale oor onbeskofte feetjies, ‘n geheimsinnige meermin, ‘n superheld-boetie, ‘n baie stink poets en ‘n klomp raserige dinosourusse!
- Pasop vir die feetjies
- Borrels
- Superboetie
- Koebaai Gorilla
- Die Probleem met Dinosourusse
4 in stock
ISBN: 9780799392401
SKU: LP0267
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, LAPA, Storieboeke (6+)
Tag: Jaco Jacobs