
Guinness World Records Gamer’s Edition 2026
1st April 2026
Minki #10: Se Modeparade
1st April 2026Minki #9: Die TV-Ster
R140.00
Minki die TV-ster: Minki en haar maats kan nie wag nie! Een van hul gunsteling-musieksterre gaan ’n video by die skool kom maak – en almal gaan die kans kry om daarin te verskyn. Een meisie gaan egter ’n spesiale rol in die video kry, en Danika is vas oortuig dit gaan sy wees. Maar toe iemand anders uit die bloute die rol kry, maak Danika ’n nare plan om wraak te neem …
30 in stock
ISBN: 9781779991485
SKU: BX10203
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, Storieboeke (6+)
Tag: Jaco Jacobs


