Webslim – Hoe om Aanlyn Veilig te Bly
R160.00
Kom ontdek die wonders van die internet saam met Anzil en Chris, en leer hoe om veilig te wees terwyl jy die web verken. Of jy nou veilig wil bly op sosiale media, jou slimfoon of e-pos wil gebruik sonder om nare verrassings af te laai, of deur kuberboelies lastig geval word, hierdie boek is ’n briljante gids vir jou lewe aanlyn. Vind meer uit oor: privaatheid, virusse, selfone, digitale burgerskap, wagwoorde, digitale voetspore, speletjies, kuberboelies, trolle, sosiale media EN BAIE MEER!
2 in stock
Additional information
Weight |
1 kg |
Dimensions |
20.5 × 23 cm |
Ages |
7+
|
Language |
Afrikaans
|
Pages |
48
|
Reviews
There are no reviews yet.