
Waldo #4 en die Vampier met die Geel Reënjas
26th Feb 2021
Minki #4 se Avontuurkamp
26th Feb 2021Waldo #3 en die Meermin met die Blou Hare
R140.00
To be released on 30 April 2021. You can pre-order this product. We should be able to ship between Friday, 7 May 2021 and Friday, 14 May 2021.
Ná ’n raaiselagtige voorval by ’n akwarium besluit Waldo en Connie om ondersoek in te stel. Maar die geheim wat hulle ontdek, is selfs vreemder as wat hulle ooit kon raai … Kan hulle die eienaars van die akwarium help om een van die see se grootste geheime te bewaar? En wie is die geheimsinnige figuur wat hulle skynbaar agtervolg – ’n beskermengel, of iemand vir wie hulle moet ligloop?
Available on back-order
SKU: 9781776250288
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, Storieboeke (9+)
Tag: Jaco Jacobs
Reviews 0
Be the first to review “Waldo #3 en die Meermin met die Blou Hare” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.