Waar’s Willie? #5 – Wonderwêreld
7th September 2020Kate in Harmonie
7th September 2020Waar’s Willie? #3 – Die Fantastiese Reis
R135.00
Willie gaan op reis! Hy ontmoet Towenaar Witbaard, wat omring is deur ‘n spul vretende vrate. Die towenaar beveel hom om ‘n verlore perkamentrol op elke nuwe plek van sy reis op te spoor. Eers wanneer hy al 12 perkamentrolle het, sal hy die waarheid oor homself ontdek. Willie se reis neem hom na die Veldslag van die Monnike, na die vlieënde draakruiters, die wilde rooi dwergies en vele ander vreemde plekke!
Out of stock
ISBN: 9781485308577
SKU: BX1871
Categories: Aktiwiteite, Books / Boeke, Children / Kinders
Tag: Martin Handford