Hoe die Grons Kersfees Gesteel Het!
9th June 2023Cook and Enjoy for Kids
9th June 2023Vlyt-Vlyt Verkoop Vinnig Uit! – 40 Maklike Projekte vir Skoolmarkte
R100.00
Elke kind sien uit na markdag by die skool, terwyl elke moedelose ma en pa skarrel om aan idees te dink. Die produk moet iets wees wat jy en jou kind saam kan maak; jou insetkoste moet so laag as moontlik gehou word sodat jy ‘n goeie winsmarge het en jou produk moet verkóóp. Maar wat wil kinders graag koop? Die skrywer het navorsing onder graad 3 tot 7 leerders op markdae gedoen. Meisies hou daarvan om mooi goedjies en geskenkies te koop; seuntjies wil speel, of dit nou met ‘n mannetjie of ‘n speelgoedwapen is. Dit is ook baie belangrik om kinders van kleins af te leer dat ‘n skynbaar nuttelose item weer lewe kan kry. (‘n Verdere bonus is dat jy geld daaruit kan maak!)
1 in stock
ISBN: 9780799379730
SKU: LP0280
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, LAPA, School & Educational
Tag: Thana Nel