Dans van die Sterre
13th August 2021‘n Bordjie Vergifnis – En Ander Verhale
13th August 2021Veilig En Vreesloos
R70.00
Dit is maklik om jou kind teen die meeste gevare te beskerm. Jy stuur hulle vir swemlesse, hou hulle hande vas as julle die straat kruis en sit valhelms op as julle fietsry. Maar hoe beskerm jy jou kinders teen seksuele misbruik? Veilig en vreesloos bied aan ouers die basiese beginsels en veiligheidsmaatreels sodat hulle kinders van voorskool tot tienerfase teen seksuele misbruik kan beskerm. Die titel fokus nie op die terapie en behandeling van kinders wat reeds seksueel misbruik is nie, maar op die voorkoming daarvan.
2 in stock
ISBN: 9780799346664
SKU: LP0446
Categories: Adult/Volwasse, Books / Boeke, On Special, Storieboeke / Storybooks
Tag: Naomi van Wyk