Die Familiebybel
15th March 2021Late Night at the Zoo
15th March 2021Tjoppie en die Muskiet
R100.00
Tjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag is daar ‘n aaklige gogga wat vir Tjoppie pla en steek. Dit jeuk oral! Gelukkig ontmoet hy ook vir Tonkie die spinnekop wat hom kan help.
Tjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters.
Out of stock
ISBN: 9780798181020
SKU: NB0237
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Prenteboeke (3+)
Tags: Liz de Villiers Vian Oelofsen