Dinosaur Adventures: Velociraptor – The Speedy Tale
30th June 2022Die Knorrige Kwêvoël
30th June 2022Tirannosourus Sot
R160.00
In die oertyd in ‘n oerwoud waar dit wemel van die gras was daar platbek-dinosourusse wat swem in die moeras. Hul roep: Hoera vir water en vir riete en vir gras. Hoera vir waterblommetjies, want dis lekker om te plas! Wie het al ooit gehoor van ‘n vegetariese tirannosourus? Hierdie klein dinosourus land in die verkeerde nes. Hy mag dalk klein wees, nie mooi weet waar hy hoort nie en net plante eet, maar Tirannosourus Sot is slim!.
Out of stock
ISBN: 9781485308539
SKU: BX3278
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)
Tag: Julia Donaldson