50 Beste Bybelbreinblokkies
28th March 2023Ek lees self: Sigwoordboek
29th March 2023Sylvester, Ramkat van die Groot-Karoo en ander Verhale
R260.00 R250.00
In hierdie pragtig geïllustreerde boek het meesterstorieverteller Wendy Maartens 22 Suid-Afrikaanse stories bymekaargemaak. Sommige is so deurleef soos die windverwaaide kontoere van Tafelberg. Ander is so splinternuut dat die vreugdevolle verwondering van nuusgebeure nog vlak lê. Perfek vir voorlees of selflees. ‘n Fantastiese geskenk vir enige jong storieliefhebber!
1 in stock
ISBN: 9780799394863
SKU: LP1826
Categories: Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (9+)
Tag: Wendy Maartens