Stalmaats Omnibus #3 (5 in 1)
R225.00
Die gewildste perdestories in Afrikaans! Kom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Jong perdeliefhebbers sal versot wees op hierdie stories!
Hierdie omnibus bevat die volgende vyf titels:
1. Sirkusperde
2. Afskeidsrit
3. Perdespeurders
4. Rivierperde
5. Stormnag
2 in stock (can be backordered)
Additional information
Weight |
1 kg |
Dimensions |
13.5 × 21.5 cm |
Ages |
9+
|
Language |
Afrikaans
|
Pages |
288
|
Reviews
There are no reviews yet.