‘n Oorspronklike en kreatiewe inkleurboek vir kinders bo 4 jaar. Hierdie soek-en-vind-inkleurboek is propvol karakters uit feetjieland, van ‘n fee wat in ‘n seepborrel woon, tot ‘n towenaar wat sy hoed verloor het en drake wat vuur spoeg. Kom kuier in feetjieland en gee vir alles en almal kleur.
Reviews
There are no reviews yet.