Babalela Boekpak (4 in 1)
21st April 2023Tippie does Maths (Level R) Book 1-10
21st April 2023Soek die Meerkat – ‘n Reis deur Tyd
R100.00
Wat kry jy wanneer jy ‘n moedswillige meerkatfamilie met ‘n tydmasjien kruis? Epiese chaos! Willem Meerkat is aan die stuur en die familie maak reg vir ‘n wilde, woeste reis deur tyd!
Jy moet tussen sluwe seerowers, antieke Egiptenare, brawe ridders en wrede Wikings probeer om Willem Meerkat en sy familie raak te sien. Maak gereed vir ‘n opwindende avontuur en reis saam met die meerkatte deur die eeue!
3 in stock
ISBN: 9781869199463
SKU: BX0675
Categories: Aktiwiteite, Books / Boeke, Children / Kinders
Tag: Paul Moran