
Professor Fungus #14 en die Gekloonde Konyn
19th Mar 2020
Vakansiepret #4: Sand, See en Dolfyne
19th Mar 2020Slym se Stories (4 in 1)
R220.00
Fanie Viljoen se Slym-reeks is nie verniet so gewild nie. Sedert die verskyning van die eerste Slym-boek het dié oulike wurm en sy aanhangers al hope avonture saam beleef. Slym het die eerste wurm geword wat in ’n paddakonsert gesing het, hy het ’n draai by die gogga-sirkus gemaak, die paddakoning ontmoet en selfs op ’n towertapyt gery!
Vir die eerste keer verskyn al vier Slym-boeke saam in een pragtige volkleur-omnibus. Dit sluit in:
Slym: Die wêreld se eerste wurm in ’n paddakonsert
Slym en die beker van geluk
Slym en die gogga-sirkus
Slym en die towertapyt
2 in stock
SKU: 9780799384222
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (6+)
Tag: Fanie Viljoen
Reviews 0
Be the first to review “Slym se Stories (4 in 1)” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.