
Chloe en die Dino-Baba
11th February 2026
Rorisang & Morena: Hoera! Dis Vakansie!
12th February 2026Rorisang & Morena: ‘n Fantastiese Verrassing
R130.00
Rorisang en haar tweelingboetie, Morena, wil nie saam met Mama en Papa mark toe gaan nie. Hulle wil liewer tuis bly en dans en speletjies op die foon speel. Maar uiteindelik het hulle die beste tyd deur om by die mark te speel. En Mama het ’n wonderlike verrassing vir hulle!
Boek 1 in ’n vroeë-leesreeks wat die avonture van die tweeling, Rorisang en Morena, en hul familie en vriende volg. Gebaseer op die karakters van die baie suksesvolle Know My Name en Part of a Team deur dieselfde skrywer. Lewendig tot lewe gebring in volkleur deur die bekroonde illustreerder Katlego Keokgale.
Beskikbaar in vier tale: Engels, isiXhosa, isiZulu en Afrikaans.
4 in stock
ISBN: 9781779991508
SKU: BX10087
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (6+)
Tag: Refiloe Moahloli


