
Professor Fungus Omnibus #3
22nd Mar 2022
Adventures on Trains: Kidnap on the California Comet
23rd Mar 2022Roosville Raaisels #1: Die Vlinderdief
R145.00
Karla is geskok om uit te vind dat iemand die raar en kosbare Blou Morf-vlinders uit die Skoenlapperhuis waar haar ma werk gesteel het – en nou kan haar ma dalk haar werk verloor! Saam met haar nuwe vriende Kumiko en die tweeling Douw en Devan besluit sy om ondersoek in te stel en die vlinders te red – saam met haar ma se werk. Hierdie boek, die eerste titel in ’n nuwe reeks, is ’n prettige en avontuurlustige speurverhaal vir jong lesers deur Marita van Aswegen en pragtig geïllustreer deur Cheslea Taylor.
1 in stock
SKU: 9781776353262
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (9+)
Tag: Marita van Aswegen
Reviews 0
Be the first to review “Roosville Raaisels #1: Die Vlinderdief” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.